Wicus Botha

Wicus Botha

  • auteur
  • auteur

Afgetree in Vlaandere - vir die wat nie weet nie, dis die deel van België waar mense Vlaams praat! Hou my soms nog besig met snuffelwerk na die voorgeskiedenis van die Afrikaner en sy taal, hier in die 'Wieg van Afrikaans.' Ook met die skryf van die verhale oor ons "anderse" soort reise na Griekeland Verrassend Anders!

All Sessions by Wicus Botha

WORKSHOP zondag 11/15/2024
SIGNEERSESSIE ZONDAG 11/17/2024
OP DE SOFA op zondag 11/17/2024
OP DE SOFA op zaterdag 11/16/2024
WORKSHOP zaterdag 11/15/2024